Untitled Document

Content

ONStv
 
   EVENTS      ADVERTISEMENT


If you want to advertise your event on this page, please mail the details to events@onstv.net.


   
Samford Community Hall, School Road, Samford, Brisbane North, QLD, Australia
31 December 19:00
 
 
 
   
 

.........................................................................................................................................................



 
Samford Community Hall - Australia
- 2015-12-31

Brisbane Oujaarsdans 2015

TAFELS:
Tafels is GRATIS en werk op 'n "first come first serve" basis. As jy wil he ons moet vir jou 'n tafel hou (waarborg), kan jy dit vooraf bespreek. Daar is net 26 tafels (8 stoele per tafel) beskikbaar teen vooraf bespreking van $20/tafel (sluit nie jou ingangsfooie in nie). Tafels is vooruitbetaalbaar. Indien julle 'n tafel wil bespreek, doen asb die oorbetaling en email asb die komitee om betaling te finaliseer op j.botha@bigpond.com

Tafels wat nie vooraf bespreek is nie (indien daar nog oor is) sal gratis beskikbaar wees op die aand. Jy is ook welkom om jou eie kamp stoele en tafel saam te bring en buite onder die veranda op te stel. Tafels verkoop omtrent elke dans uit en as jy will he jou tafel moet vir jou wag as jy daar kom MOET jy vooraf bespreek.

KINDERS:
Kinders is baie welkom, alhoewel daar geen toesig of vermaak gereŽl is nie. Ouers is dus self verantwoordelik vir die toesig van hul eie kinders.

BRING SAAM:
Piekniek mandjie met eetgoed, drinkgoed met eie eetgerei en glase (eie alles).

BRAAIERS:
Geen braaiers word voorsien nie, maar jy is welkom om 'n braai saam te bring.

MUSIEK:
O.l.v. Hennie Botha van die Musiek Fabriek (Besprekings: 0455 98 5275). Versoeke welkom (bring asb jou versoek op CD of Musiek DVD vir groot-skerm).

19:00

COST:
Children under 5 – FREE
5 to 12 years – $5
Over 12 years – $10 per person.

Payment for a table must be transferred to:
Account Name: The Entertainment Factory
BSB: 06 4180
Account Number: 1036 8210
Bank: CBA

Reference: Your Name & Surname (every $20 is a table, ie $40 is two tables next to each other)

ENQUIRIES:
Please contact Hennie Botha on 0455985275 or send an email to hennie@theentertainmentfactory.com

 
 
 
 
 
 
 
 
.........................................................................................................................................................

 

 
 
 
 
 
 
 
 
 
ONStv
 
HOME
COMPANY PROFILE
ADVERTISE WITH US
CONTACT US
 
© ONS MEDIA PTY LTD.